JOIN OUR MAILING LIST
NUUS

1. Dokumente gepubliseer

2. Nuwe Diens DVD's van Februarie 2018 en Konferensie 2018 beskikbaar onder videos.

3. Videos kan ook op Youtube by PPK Ebenhaeser Carletonville besigtig word

4. Mannekamp 17 Mei 2018 tot 19 Mei 2018.

 

 

 


Soek    

Dit is vir my aangenaam om u by ons Jeug afdeling te verwelkom.  'n Span jongmense met 'n ywer om die jeug te bereik, met die hooftaak om hulle na Jesus Christus te lei. Ek besef dat jeugwerk ongelooflik kompleks geraak het in die laaste dekade.  Uitdagings om hulle by die Here te kry is veel moeiliker omdat baie die platform van die wêreld in die Kerk gebruik.  Daar is die verskillende verskonings dat "engheid" die jeug verdryf, maar dan is dit ook waar dat baie jongmense met die Here Jesus Christus 'n ware ontmoeting wil hê.  

Hou hierdie Blad dop vir groot beplanning, asook nuwe aanbiedinge.

Waardeer u!

Jeugdepartement

JEUGRAAD AMPSDRAERS

Terug Terug na bo