JOIN OUR MAILING LIST |
Nuusbrief/Blog |
![]() November 2020.pdf Maandboekie Bygevoeg: 2020-12-01 17:56 ![]() Oktober 2020.pdf Maand Boekie Bygevoeg: 2020-11-05 19:32 |
· Wat vrees jy vanmôre vra die Here? · Omdat jy dink die deur is toe en daar is nie meer n uitweg nie sê die Here. · Wat dink jy vanmôre in jou eie gedagte... meer Geliefde kind van die Here. Ek glo dat dit met u goed gaan! Graag wil ek net aan elke kind van God 'n vriendelike versoek rig om tog nie elke gees te glo nie. Ek weet dat Paasfees is sterk onder die aanval en dat predikers poog om te bewys dat dit nie 'n christelike tyd is nie. Dit is egter belangrik om te weet dat die viering v... meer 'n Hartlike goeie môre aan elkeen. Dit is voorwaar 'n voorreg om op hierdie mooi dag net 'n kort gedagte te laat vir elkeen. Die Woord van die Here sê: Wees heilig, want Ek is heilig! Kan ek vandag 'n beroep doen op elkeen wat meer van die Here verlang, om op te staan vir die waarheid, op te staan vir 'n veranderd... meer ‘n Hartelike groete vanuit die Pastorie. Meeste van ons verbeel ons dat ons in God se oë maar net een van die miljoene is. Ons weet dat die meeste mense dink ons is nie belangrik nie en daarom neem ons dus aan dat God op dieselfde manier aan ons dink. Maar, God is nie soos 'die meeste mense' nie. Ons voel dat God witbroodjie... meer |
Terug | Terug na bo |